By superuser on 24 May 2013
Comments on the regulations published in terms of section 13 of the Use of Official Languages Act 2012 (Act No. 12 of 2012) Download: Comments on the regulations published in terms of section 13 of the Use of Official Languages Act 2012 (Act No. 12 of 2012)
Posted in Labour Relations, News, Research and Documents
By superuser on 15 May 2013
A critical analysis of the 13th report the Commission for Employment Equity (CEE) by the Solidarity Research Institute (SRI) Download: A critical analysis of the 13th CEE report – Solidarity
Posted in Labour Economics, News, Research and Documents
By superuser on 22 April 2013
The January 2013 edition of the quarterly Labour Market Report of the Solidarity Research Institute is now available. Follow the links below. April 2013 Solidarity Labour Market Report
Posted in Labour Economics, News, Research and Documents
By superuser on 24 May 2013
Comments on the regulations published in terms of section 13 of the Use of Official Languages Act 2012 (Act No. 12 of 2012) Download: Comments on the regulations published in terms of section 13 of the Use of Official Languages Act 2012 (Act No. 12 of 2012)
Category: Labour Relations, News, Research and Documents
By superuser on 15 May 2013
A critical analysis of the 13th report the Commission for Employment Equity (CEE) by the Solidarity Research Institute (SRI) Download: A critical analysis of the 13th CEE report – Solidarity
Category: Labour Economics, News, Research and Documents
By superuser on 22 April 2013
The January 2013 edition of the quarterly Labour Market Report of the Solidarity Research Institute is now available. Follow the links below. April 2013 Solidarity Labour Market Report
Category: Labour Economics, News, Research and Documents
"No matter how much work you can do, no matter how engaging your personality may be, you will not advance far in business if you cannot work through others."~ John Craig
Suid-Afrika het 49 800 Kg perdevleis vanjaar ingevoer van Brazil af. Hoekom is dit gedoen en waar het die vleis geëindig?
24 May 2013 at 13:47 “Stem vir ANC is soos vrouemishandeling,” sê Peter Marais http://maroelamedia.co.za/blog/nuus/stem-vir-anc-is-soos-vrouemishandeling-se-peter-marais/
maroelamedia.co.za
Peter Marais, die voormalige burgemeester van Kaapstad, het op Facebook gesê wit- en bruinmense wat vir die ANC stem, is so dom soos vroue wat met mans trou wat hulle mishandel.
24 May 2013 at 13:34 Skaak in skole hou groot voordele vir leerders in Carte Blance begin by skaak se geskiedenis. Kyk na ʼn gevalle studie in die VSA en hoe dit nou in Suid-Afrika ʼn verskil maak. Kan jou kind skaak speel?
24 May 2013 at 13:24 Die Orania Beweging het ‘n uitnodiging aan die DA-jeugliga gerig om Orania te besoek ten einde hulself “beter van die betekenis van selfbeskikking te vergewis”. http://maroelamedia.co.za/blog/nuus/uitnodiging-aan-da-jeug-kom-kuier-in-orania/
maroelamedia.co.za
Die Orania Beweging het ‘n uitnodiging aan die DA-jeugliga gerig om Orania te besoek ten einde hulself “beter van die betekenis van selfbeskikking te vergewis”.
24 May 2013 at 13:20 'n Polisieman wat deel van 'n groep vermeende renosterstropers was, is gisteraand in die Krugerwildtuin gewond tydens 'n skietery tussen veldwagters en stropers. http://www.beeld.com/nuus/2013-05-24-vermeende-stroper-n-polisieman
'n Polisieman wat deel van 'n groep vermeende renosterstropers was, is gisteraand in die Krugerwildtuin gewond tydens 'n skietery tussen veldwagters en stropers. Die veldwagters het omstreeks 17:30...
Hof beveel Matlosana om alternatiewe huisvesting vir onwettige plakkers te bied
24 May 2013 at 12:19 Die ANC wil die Noordwes provinsie se naam verander omdat dit op ʼn rigting dui. Is Suid-Afrika dan volgende in die ry vir ʼn naamsverandering.
http://maroelamedia.co.za/blog/nuus/inwoners-skop-teen-noordwes-naamsverandering/
maroelamedia.co.za
Inwoners van Noordwes is nie tevrede met die voorgestelde naamsverandering van dié provinsie nie.
Solidariteit verwelkom omkeerstrategie by Vergoedingsfonds
24 May 2013 at 10:53 Duidelike verskille is merkbaar in die toekomsverwagtinge wat oudpres. FW de Klerk en AfriForum vir Suid-Afrika het. http://www.volksblad.com/opinie/2013-05-23-fw-afriforum-en-sa-se-toekoms
Duidelike verskille is merkbaar in die toekomsverwagtinge wat oudpres. FW de Klerk en AfriForum vir Suid-Afrika het. Soos vroeër vandeesweek híér uitgewys is, is Ernst Roets, AfriForum-adjunkhoof,...
24 May 2013 at 10:36 Die Solidariteit Beweging se tegniese kollege, Sol-Tech, is skaars ses jaar oud, maar sy kinderskoene word vanjaar, met ’n eie ‘Groot Trek’ in Julie, na ’n splinternuwe kampus in Pretoria-Wes, finaal vir grootmensskoene verruil, berig Moira-Marie Kloppers.http://tydskrif.solidariteit.co.za/groot-trek-le-voor-vir-sol-tech/
Die Solidariteit Beweging se tegniese kollege, Sol-Tech, is skaars ses jaar oud, maar sy kinderskoene word vanjaar, met ’n eie ‘Groot Trek’ in Julie, na ’n splinternuwe kampus in Pretoria-Wes, finaal vir grootmensskoene verruil, berig Moira-Marie Kloppers.http://tydskrif.solidariteit.co.za/groot-trek-le-voor-vir-sol-tech/
24 May 2013 at 10:00 Die regering en die Reserwebank behoort nouer saam te werk om ’n stabieler rand te verseker. Navorsers van Solidariteit wys hoe die Reserwebank sedert 2000 die rand-geldvoorraad veel vinniger laat toeneem het as wat Amerika sy geldvoorraad laat groei het. In sulke toestande is ’n al hoe swakker rand onafwendbaar, maar dit is ten koste van Suid-Afrikaners se welvaart. http://www.dieburger.com/opinie/2013-05-24-regering-moet-meer-doen-vir-n-sterker-rand
Die waarde van ’n land se geldeenheid wys hoe mededingend sy ekonomie is. ’n Dollar was in 1994 R3,42 werd. Teen 2000 was dit R6,30, en vandag is dit bo R9. ’n Swakker rand bring groter wins...
24 May 2013 at 09:54 Die spanning tussen Cosatu en die ANC oor e-tol bou op. Polisie kamp uit voor Cosatuhuis. En op die kantlyn stel die res van die land ook nie belang in e-tol nie.
http://maroelamedia.co.za/blog/nuus/nuuskommentaar-e-tol-en-die-e-moles/
maroelamedia.co.za
Is dit moontlik dat die ANC en Cosatu hulle in volgende jaar se verkiesing in verskillende kampe kan bevind?
24 May 2013 at 09:38 Solidariteit Beweging shared a link.
Teks: “Al die mense het geëet en genoeg gekry, en hulle het nog twaalf mandjies vol bymekaargemaak van die stukke brood wat oorgebly het” (Matt 14:20).
Ek is baie bly oor die uitspraak. Die beslissing het bewys geen instansie is bo die wet verhewe nie. Dié voorval het my weer laat besef hoe mense in magsposisies hul mag misbruik.
- Arlene Nel http://www.volksblad.com/nuus/2013-05-23-leerkrag-kry-goeie-nuus-n-afdanking-omdat-sy-nie-wou-knoei
23 May 2013 at 21:43 Cosatu se etol protes vir Vrydag is van die baan as jy na die regering luister. Dit is egter nog onbekend of Cosatu ʼn haas uit die hoed gaan trek en betoog. Sanral en regering sukkel egter om inkoop vir hul tol te kry vir die res van die land.
http://maroelamedia.co.za/blog/nuus/nuusvoorspelling-vir-24-mei/
maroelamedia.co.za
Reint Dykema gee puntsgewys ‘n oorsig van die nuusgebeure van 23 Mei en wat ons Vrydag, 24 Mei, in die nuus te wagte kan wees.
23 May 2013 at 20:22 Jan Groenewald, voorsitter van Kleinfontein se direksie, sê die gemeenskap van Kleinfontein wil bloot net hulle waardes in afsondering uitleef. “Die mense wat vrye toegang tot Kleinfontein het, wat aansoek kan doen, is Afrikaners. Dit is basies mense wat hulle vereenselwig met ons Voortrekker-geskiedenis, die Bloedrivier-verbond en al die historiese feite wat verband hou met ons stryd vir onafhanklikheid vir die Afrikaner-mense,” sê Groenewald http://maroelamedia.co.za/blog/nuus/kleinfontein-se-afsondering-gaan-nie-oor-ras/
maroelamedia.co.za
Kleinfontein, ’n gemeenskap uitsluitlik vir wit mense buite Pretoria, het Donderdag tydens ʼn debat met die DA-jeug volgehou dat die kriteria vir inwoners nie op ras gebaseer is nie.
23 May 2013 at 18:33 Solidariteit sê die minister se ingryping geskied ongelukkig ter elfder ure, aangesien onbeskermde stakings, geweld, onrus en intimidasie reeds die norm geword het wat tot die huidige probleme aanleiding gegee het http://maroelamedia.co.za/blog/nuus/solidariteit-verwelkom-arbeidsminister-se-ingryping-maar-vra-groter-kopskuif/
maroelamedia.co.za
Die vakbond Solidariteit het vandag Mildred Oliphant, die minister van arbeid, se onderneming om met vakbonde te vergader ten einde ʼn oplossing vir die ewigdurende arbeidsonrus en onstabiliteit in veral die mynbedryf te vind, verwelkom.
Solidariteit glo dat instellings geskep moet word waardeur sy lede en hulle gemeenskappe kan lewe. Die Solidariteit-vakbond is steeds die lokomotief van die Beweging, maar verskeie ander instellings maak van ons ʼn sterk trein. Die volgende instellings is deel van die Solidariteit Beweging:











